http://www.integrated-marketing.co.za/http://web9.co.za/

VAN BO VISVANGOORD

VAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORD
VAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORD
VAN BO VISVANGOORD
CONTACT DETAILS
Phone: (016) 987-7055
Mobile: (083) 555-9022
Rating:
E-mail: vanbovisvangoord@gmail.com
Website: www.vanbo.co.za
Location: Parys
Facilities
Braai facility Braai facility Safe Parking Safe Parking Swimming Pool Swimming Pool
Self Catering Accommodation Self Catering Accommodation Camping Camping Play Park Play Park
Activities
Bird watching Bird watching Canoeing Canoeing Fishing Fishing
Swimming Swimming Trampoline Trampoline Team Building Team Building
Pool Table Pool Table Putt-putt Putt-putt

VAN BO VISVANGOORD​, Kamp Tariewe Sluit In Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies,Gelee Tussen Parys en Vanderbijl Park, Langs die Vaal Rivier, Vrystaat.

Ons is gelee langs die Vaal Rivier tussen Parys en Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot.

Die oord val binne die “dome wereld bewarings gebied”. Parys het ‘n ryk historiese agtergrond in terme van antieke winkels en eet plekke. Die oord is in ‘n veilige gebied en word beskerm deur kring televisie en 24 uur patrollies. Die oord beskik oor ‘n snoep winkel wat hengel gery en vars voorraad voorsien sowel as pretighede vir kinders. 

Spanbou, Verjaarsdag Partytjies en nog vele meer word ook hier aangebied. Kom gerus deur en geniet goeie ontspanning.

**Van Bo Visvangoord geakrediteur met 2 sterre deur die Departement van Reis en Publisiteit.

Sien Van Bo Visvangoord -​ Tariewe

Aktiviteite

  • Swem
  • Trampoline
  • Binne Band Rit
  • Grotte Toere
  • Braai
  • Visvang
  • Swaaie
  • Klim Raam
  • Bomb Fire
  • Spanbou
  • Skyfskiet
  • Roei Bootjies
  • Pool
  • Veerpyltjies
  • Tafeltennis
  • Put-Put

 

Aanwysings

 PAD NA “VAN BO” VANAF GAUTENG:
 
  1)      Neem die Johannesburg – Bloemfontein N1 (Hoofweg)
  2)      Verby die Grassmere Plaza Tolhek
  3)      Moet nie links draai by die vurk in die pad nie, hou regs.
  4)      Volg die pad na Bloemfontein
  5)      Alle pad tekens het n nommer bo links hou dit asb. dop
  6)      Hou reguit en kyk uit vir die pad teken met die nommer 9 of R53 Vanderbijl en
           Potchefstroom (Plus\Minus 36.6km vanaf die Grassmere Plaza)
  7)      Neem die afrit en by die Stop draai regs na Potchefstroom
  8)      Volg die pad en draai links by “Lindequesdrif” (Plus\Minus 12.8 km)
  9)      Daar is ook n kennisgewing bord “Van Bo”
  10)    By die 2de plaaswinkel is daar n verdere kennisgewing bord “Van Bo” draai daar links
          (Plus\Minus 3.9km)
  11)    Ry reg uit tot jy die “Van Bo” kennisgewing bord aan die linker kant kry (Plus\Minus 1.8km)
 
  PAD NA “VAN BO” VANAF VAN DER BIJL PARK:
 
  1)      Ry in die rigting van Parys
  2)      Net buite Van der Bijl Park vat die Potchefstroom (R53) pad en draai regs
  3)      Hou aan tot bo oor die Hoofweg wat vanaf Johannesburg na Bloemfontein ry
  4)      Volg dan die stappe vanaf 8-13 hierbo

VAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORDVAN BO VISVANGOORD
VAN BO VISVANGOORD
CONTACT DETAILS
Phone: (016) 987-7055
Mobile: (083) 555-9022
Rating:
E-mail: vanbovisvangoord@gmail.com
Website: www.vanbo.co.za
Location: Parys
Facilities
Braai facility Braai facility Safe Parking Safe Parking Swimming Pool Swimming Pool
Self Catering Accommodation Self Catering Accommodation Camping Camping Play Park Play Park
Activities
Bird watching Bird watching Canoeing Canoeing Fishing Fishing
Swimming Swimming Trampoline Trampoline Team Building Team Building
Pool Table Pool Table Putt-putt Putt-putt